Corpus: afr_newscrawl_2012_10K

Other corpora

2.5.20 Distribution of Letter T in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 357 Die geluksgodin was goed.
1 974 Alle oud-skoliere en oud-onderwysers word nou reeds na hierdie geleentheid genooi.
2 1239 Die Arabierperde word in drie verskillende klasse geskou – halterklas, ryklas en “liberty” (vryheid)-klas.
3 1391 Die vrugte word ná verpakking met die onderneming se eie koelvragmotors versprei.
4 1284 Dit lyk vir my asof die verbruiker en die boer prysnemers is en dat die waardeketting ons melk – blaaskans is maar min.
5 1137 Kaartjies kan by Computicket of jou naaste Shoprite en Checkers gekoop word.
6 1016 "Herkoms speel ’n strategiese rol in wynbemarking, en daarom maak dit sin om wynverwante toerisme te bevorder.
7 734 Groot onsekerheid — prontuit gesê 'n Babelse verwarring — heers oor die Regering se voorgestelde AgriBEE-mikpunte, veral wat die herverdeling van grond betref.
8 583 DIE Sanlam Kanker-uitdaagreeks het op Saterdag 15 Mei by Tsumeb se gholfklub plaasgevind met die doel om geld vir die stryd teen kanker in te samel.
9 416 "Dit moet nie gesien word as steun vir 'n politieke party nie, maar eerder 'n uitspraak teen 'n gesindheid wat nie gelate aanvaar kan word nie.
10 319 1. Met die data, hoe die diere bestuur, gedip en aangepas is betreffende bosluisgedraagde siektes, beteken eenvoudig dat enige aankoper hierdie diere met groot vertroue kan aankoop.
11 207 Boere en hul gesinne word dikwels tydens aanvalle vermoor of ernstig beseer omdat hulle nie weet hoe die tipiese plaasaanvaller optree en wat hulle moet doen of nie moet doen nie om te keer dat hulle vermoor of beseer word.
12 139 Met die opleidingsertifikaat in sy besit, kan 'n suksesvolle kandidaat by die aangewese vuurwapen-beampte in die streek-polisiekantoor wat naaste aan sy woonadres is om 'n bevoegdheidsertifikaat aansoek doen.
13 79 Paco Engineering het N$1 000 se pizza losgeslaan omdat hulle die wenner ingeskryf het terwyl Jandine twee nagte by die Little Ongava-gastehuis ter waarde van bykans N$30 000 met die komplimente van Wilderness Safaris, gewen het.
14 48 News: Georganiseerde landbou het gereageer op die feit dat Louis Trichardt ‘n verklaarde groeipunt is wat in 2025 ‘n stad behoort te wees, asook op die nuut-voorgestelde missie van die Makhado Munisipaliteit.
15 33 Die Damaras stem in talle opsigte betreklik nou ooreen met Karakoele: Hulle is sterk tropgebonde, het goeie moedereienskappe, vreet meer blare as gras en hulle pas beter aan in die boerderystelsel wat hy besluit het om te volg.
16 24 Inspekteur Sakkie Louwrens, speurhoof, het gesê dat die inligting wat deur die publiek ontvang word, vertroulik hanteer word en dat hierdie inligting dikwels tot arrestasies van ernstige verdagtes en oortreders lei.
17 10 Hage Geingob verlede jaar gelas het dat enige buitelandse maatskappy wat toegang tot kleinhandel in Namibië wil kry ministeriële toestemming moet kry om van die verbod op sulke transaksies vrygestel te word, onwettig.
18 6 Daar moet onthou word dat die BM bloedtoets net ongeveer 80% akkuraat is en daarom moet toetse liefs 3 keer met 'n tussenpose van 2 maande gedoen word om BM positiewe diere wat met die bloedtoets "gemis" word te verminder.
19 2 Die gaping tussen wat die klimaatstelsel binnedring en wat uitgelaat word, is sowat 37 keer die hitte-energie wat deur alle menslike aktiwiteite veroorsaak word, alles van motors en kragaanlegte tot die brand van hout.
20 1 Dit blyk dat heelwat verwarring oor die kwessie bestaan weens teenstrydige inligting, veral met betrekking tot die lisensiëring van vuurwapens wat tot tyd en wyl die nuwe wet in werking tree, nog ingevolge die bestaande wet gehanteer word.
21 1 Minister Skosana sê egter dat hy daarvan oortuig is dat die verhouding tussen die Departement en die privaatsektor aktiewe kompetisie tot gevolg sal hê wat sodoende die twee partye sal aanspoor om ‘n beter kwaliteit diens te lewer.
129 msec needed at 2018-01-30 17:03